Showing posts with label Hartenbos vakansie program. Show all posts
Showing posts with label Hartenbos vakansie program. Show all posts

Thursday, October 23, 2008

De Dekke - Dansprogram vir 2008

Ons dans elke aand vanaf die 12de Desember...

6de - Wynand Windpomp
13de - Nic Stevens
20ste - Karen Ferreira & Willem Botha
27ste - Flashback
31ste - Karin K
3de - Jovan & Thelma
10 de - Nic Stevens

A la Carte Spyskaart - Gewildetradisionele disse soos potjiekos,
afval, lamsnek & vle meer asoof pizzas & pastas.

Maandae - Saterdae - 11h00

Kliek hier vir meer inligting

Wednesday, August 13, 2008

Hartenbos - Desember 2008

Kom kuier saam met van Suid Afrika se top kunstenaars die Desember op
Hartenbos in die Tuin Roete!
20 /12: Pieter Koen, Ray Dillan, Die Campbells
23/12: Lianie May & Nicholis Louw
24/12: Hugo & Kurt Darren
30/12: Theuns Jordaan
31/12: Christo & Cobus Oujaarsdans

Maak seker jy bespreek nou jou akkommodasie vir Desember in Hartenbos - jy wil nie al die gebeurtenisse mis nie!
Kliek hier vir meer inligting oor Akkommodasie