Wednesday, August 13, 2008

Jannie Moolman & Anneke de Villiers @ Tramonto

3 September 2008 at 19h00
Kaartjies beloop: R220 per persoon, ingesluit is 'n 3gang maal

Kom kuier saam met jou vriende en /of kollegas by Tramonto. Geniet 'n aand wat jy lank sal onthou!

Gaste word verwelkom met gourmet-happies en sjampanje. 'n Drie gang maal word voorgesit met Van Loverren se wyne na elke gang.

Net die beste musiek, kos en wyn op een aand!

Kontak Anne-Mari by Tramonto @ 044 870 7150

No comments: