Eerste bierfees in Klein Brak Rivier, Mosselbaai. Bring jou vriende en familie en kom kuier saam!
Datum van die fees: 3 - 5 Oktober 2008
Moenie dit misloop nie!
Mnr of Mej Eden Country Inn: Ouderdom groep 16 - 20 jaar!
Boerewors kompetisie: Stof die 7 laners uit!
Potjiekos kompetisie: Wys almal wie die beste kok is!
Stalletjies: Wil jy kom geld maak - bespreek jou stalletjie nou!

Sang talent: Kom wys jou snag talent vir die besoekers!
Vir meer inligting kontak Elize of Leon by 044 6966 262