Thursday, October 16, 2008

Bravo Fees - Garden Route Casino - Mosselbaai, South Africa

18 – 22 Desember 2008
Feestyd saam met Top Suid-Afrikaanse kunstenaars by die Garden Route Casino, Mosselbaai
Donderdag 18 Desember
Kurt Darren, Robbie Wessels & Broers asook Egoli Sterre! Toegang: R50 p.p.
Vrydag 19 Desember
Eden, finale openbare vertoning van Shine 4, Broers & On Que asook Egoli Sterre! Toegang: R50 p.p.
Saterdag 20 Desember
Chris Chameleon, Amanda Strydom & Broers asook Egoli Sterre! Toegang: R50 p.p.
Sondag 21 Desember
BRAVO! Kerskonsert met Drie van die Bestes, Rina Hugo, Andriette Norman (Idols) en Wynand & Chereé asook Egoli Sterre! Toegang: R50 p.p.
Maandag 22 Desember
Egoli en Vriende Vertoning! ‘n Aand saam met jou gunsteling Egoli Sterre Christina Storm (Bienkie), Mandi du Plooy (Lara), Lindie van Eeden (Karin), Michelle Pienaar (Audrey), Shaleen Surtie-Richards (Nenna), Darryl Desmarais (Stephen), Hannes van Wyk (Krynauw), Hennie Smith (Bertie), Ivan Zimmermann (Koert), Marcus Muller (Liam), David Rees (Niek), Sarah Theron (Baby) en hul vriende Wicus van der Merwe, Elizma Theron, Nic Stevens, Eclipse, High School Musical Wenners asook Carmen & David en Wynand Strydom & Chereé. Toegang: Slegs R20 p.p.!
Feesgronde open daagliks om 17:00 met ‘n Voedsel- & Wynfees! Konserte vanaf 19:30
Vir meer inligting en kaartjies besoek of kontak die Garden Route Casino Inligtingstoonbank by 044 606 7777
EKSKLUSIEWE MIDDERNAG-GELUKSTREKKING vir konsertgangers ter waarde van R5 000!

No comments: